#SARIESondag – Warm winterkuier!
Met dié week se #SARIESondag kuier ons lekker in die hart van die winter. Die spyskaart is geïnspireer deur bier en hoe om met bier te kook! Indien jy nie van bier hou nie of dalk nie alkohol gebruik...
View ArticleVadersdag-spyskaart so uit die boeke!
Met #SARIESondag kuier ons lekker saam met familie en vriende. Ons dra dié week ons spyskaart op aan al die pa’s in die land. Want wat is nou meer sinoniem met Suid-Afrika as ’n kuier om die...
View ArticleWenke vir #SARIESondag – Vadersdag!
Met #SARIESondag kuier ons lekker saam met familie en vriende. Ons dra dié week ons spyskaart op aan al die pa’s in die land. Want wat is nou meer sinoniem met Suid-Afrika as ’n kuier om die...
View ArticleWenke vir #SARIESondag – eet Mexikaans!
Hierdie week is dalk koud buite, maar in ons #SARIESondag-kombuis raak dinge warm! Kuier gesellig om die tafel met familie en vriende en eet lekker warm Mexikaanse kos. Tanya Fourie, SARIE.com se...
View ArticleVir #SARIESondag eet ons Mexikaans
Met #SARIESondag kuier ons lekker saam met familie en vriende. En hierdie week hou ons ’n Mexikaanse fees! Tongbrand-salsa, gevulde tacos en tydlose tamales toegedraai in piesangblare is tradisionele...
View ArticlePatat-en-anyspoffers met karamelsous
Anys en brandrissie gee hierdie poffers ’n baie unieke geur en smaak. genoeg vir 6 – 8 • 480 g (500 ml) gaar • 280 g (500 ml) koekmeel • 20 ml bakpoeier • 2 eiers • 10 ml anyssaad • sout en...
View ArticleBroccoli met kaassous
’n Klassieke gereg wat sy plek verdien op die Sondagtafel. • 460 g langsteel-broccoli • 55 g (60 ml) botter • 35 g (60 ml) koekmeel • 400 ml melk • 150 g wit cheddarkaas, • sout en varsgemaalde...
View ArticleWenke vir #SARIESondag: Ons kuier in tradisionele SA styl
In ’n wêreld wat soms te vinnig beweeg, kan ons Sondae tyd neem om saam met geliefdes te kook en te kuier. Voeg daarby ’n kaggelvuur as jy gelukkig genoeg is om een te hê en goeie rooiwyn … en jy het...
View Article#SARIESondag kuier in tradisionele SA styl
Met #SARIESondag kuier ons lekker saam met familie en vriende. Nooi jou mense vir ’n fees van geurige wintergeregte. Blaai deur die galery vir die week se #SARIESondag-resepte .post-slider-container...
View ArticleAspersies met gebraaide amandels
As jy net een bykos vir jou volgende kuier kan maak, moet jy dié een kies! Dis besonder lekker. genoeg vir 8 • 340 g rou aspersies • 55 g (60 ml) botter • 2 knoffelhuisies, gekap • 1 x 200 g-pak...
View Article#SARIESondag ’n kuier sonder moeite!
Met dié week se #SARIESondag kuier ons lekker. Sonder moeite! Die maklike spyskaart is spesiaal bymekaargesit sodat jy saam met vriende en familie kan ontspan. Jy nooi jou mense, maak jou geregte...
View ArticleWenke vir jou #SARIESondag: Kuier (en eet) lekker – sonder moeite
In ’n wêreld wat te vinnig beweeg, kan ons Sondae tyd neem om saam met geliefdes te kook en te kuier. Maar dit hoef nie baie werk te verg nie! Ons spyskaart is spesiaal gekies vir so min moeite as...
View ArticleDit sneeu in SA! Wit, witter, #SARIESondag
Met dié week se #SARIESondag kuier ons lekker – en warm. Met die koue buite en sneeu in sekere dele van ons land, geniet ons ’n hele spyskaart geïnspireer deur dié kapoklandskap. Die spierwit spyskaart...
View Article#SARIESondag rooiwarm treffers …
Met dié week se #SARIESondag kuier ons lekker met ons rooiwarm gunsteling-geregte. Ons deel: • SARIE KOS-redakteur, Barbara Joubert, se springbokpastei met ’n slapdeeg-kors. “Die lekker van dié resep...
View Article#SARIESondag-wenke vir rooiwarm treffers …
In ’n wêreld wat soms te vinnig beweeg, kan ons Sondae tyd neem om saam met geliefdes te kook en te kuier. Voeg daarby ’n kaggelvuur as jy gelukkig genoeg is om een te hê en goeie rooiwyn … en jy het...
View ArticleWenke vir #SARIESondag se kuier met kruie
Dié week se #SARIESondag vier ons geurryk, kleurryk … met kruie! Kruie is die parfuum van jou kombuis, en vir elke krui is daar ’n kos-pasmaat. Gebruik dit reg en jy is verseker van hemelse geure en ’n...
View Article#SARIESondag kuier met geurryke, kleurryke … kruie
Dié week se #SARIESondag vier ons geurryk, kleurryk … met kruie! Kruie is die parfuum van jou kombuis en vir elke krui is daar ’n kos-pasmaat. Gebruik dit reg en jy is verseker van hemelse geure en ’n...
View ArticleRog-blikbroodjies met botter
Die brood word van helfte rogmeel en helfte broodmeel gemaak. Genoeg vir 6 – 8 • 375 ml water • 1 x 10 g-sakkie kitsgis • 10 ml melasse • 10 ml sout • 10 ml karwysaad • 225 g (400 ml) donker...
View ArticleWarm sjokolade met ‘viskoekies’
Wat is meer winters as warm sjokolade? Sit voor met tuisgebakte koekies, goeie geselskap en ’n knus kombers. genoeg vir 6–8 • 175 g (190 ml) sagte botter • 115 g (220 ml) versiersuiker • gerasperde...
View ArticleTrooskos vir #SARIESondag
Dis weer #SARIESondag-tyd, en dié keer vier ons dit saam met ’n paar voormalige SARIE Voorbladgesig-finaliste. Omring van die geure van die see en die hitte van ’n oop vuur verdryf ons die koue met...
View Article